>  Term: Rolspel
Rolspel

Leerproses waarin deelnemers die rolle van ander individue aanneem, dramatiseer of inkleur. In die sielkunde is dit 'n terapeutiese spel waarin twee of meer persone 'n bepaalde situasie dramatiseer om mekaar of ander se gevoelens en optredes te verwerk en te verstaan.

0 0

작성자

  • collinleon
  • (Klerksdorp, South Africa)

  •  (Gold) 3012 포인트
  • 100% positive feedback
© 2025 CSOFT International, Ltd.