>  Term: Aan die kant
Aan die kant

In sekere gevalle is dit 'n sinoniem vir 'n kantgereg soos "aartappelskyfies aan die kant". Dit kan ook verwys na 'n sous, slaaisous of smaakmiddel wat bedien word in 'n gereg afsonderlik van die voedselitem wat dit vergesel.

0 0

작성자

  • collinleon
  • (Klerksdorp, South Africa)

  •  (Gold) 3012 포인트
  • 100% positive feedback
© 2025 CSOFT International, Ltd.