홈 > Term: Jargon
Jargon
1) Mengelmoes van tale, knoeitaal, bestaande uit bestanddele van verskillende tale of dialekte; verdraaide, onverstaanbare taal; brabbeltaal, koeterwaals.
2) Taal, veral spreektaal, van bepaalde groepe of maatskappye in die samelewing, wat deur besondere woorde en uitdrukkinge van die algemene taal afwyk en vir oningewydes moeilik verstaanbaar is; duistere vaktaal; argot.
- 품사: noun
- 분야/도메인: 교육
- 카테고리: 교수
- Company: Teachnology
0
작성자
- collinleon
- 100% positive feedback
(Klerksdorp, South Africa)